Hero background
English Loopbane Kontak Insigte Login
DiensteInsigteKontak

Versekering

Met kantore in Somerset Wes, Malmesbury, Swellendam, Heidelberg, Riversdal en Stilbaai beskik die korttermynversekeringspan van BVSA oor 'n rykdom van kennis. Hulle hanteer enige tipe versekering van oorsese reise tot die versekering van huishoudelike items en selfs wynversamelings! Hulle is eksperte op persoonlike sowel as kommersiële lyne.

Versekering is vir die meeste mense iets waarvoor hul swaar betaal. Maak asseblief seker dat u reg verseker is en nie betaal vir die verkeerde versekering nie. Om 'n makelaar te hê wat na u versekering omsien verseker u dat eise effektief uitbetaal word aangesien die makelaar namens jou baklei en verseker u dat u in die eerste plek korrek verseker is. Dit verhoed enige teleurstelling of oponthoud met eise. Die lewe is kort en tyd is kosbaar, maak seker dat iemand anders die vuilwerk vir jou doen.

Kontak enige van die makelaars hieronder om u versekering te hersien en 'n gratis kwotasie.

Marco Jordaan
028 514 1102
marco@bvfd.co.za
Belinda Mostert
028 754 2009
belinda@bvfd.co.za
Anton Stroebel
028 713 1814
anton@bvfd.co.za
René van Wyk
028 754 2009
rene@bvfd.co.za