Hero background
English Loopbane Kontak Insigte Login
DiensteInsigteKontak

Mediese Fonds

Karin Theron, Anel Heyns en Zelna Visser is die dinamiese span wat hierdie afdeling vir ons bestuur. Saam het hul meer as 30 jaar ervaring in die industrie.

Tans konsulteer hul kliënte aangaande 11 fondse sowel as GAP dekking. Ons is almal bewus van die trauma en emosionele stres wat gepaart gaan met siekte of die nodigheid van 'n operasie. Maak seker dat u nie finansiele stres by die situasie las nie. Wees goed ingelig oor presies waarvoor jy gedek is.

Karin, Anel en Zelna is uiters effektief in die prosessering van eise, om hospitaaltoelating te verkry en te verseker dat jy en jou familie die beste diens kry.

Karin Theron
028 514 1102
karin@bvfd.co.za
Anel Heyns
028 514 1102
anel@bvfd.co.za
Zelna Visser
028 754 2009
zelna@bvfd.co.za
Luanne van der Walt
028 754 2009
luanne@bvfd.co.za