Hero background
English Loopbane Kontak Insigte Login
DiensteInsigteKontak

Eiendomsbestuur

Dawie en sy span bestuur amper 200 000m² en is heeltemal instaat om enige iets rondom eiendomsbestuur te hanteer. Hulle ken die eiendomsmark, huidige huurtariewe, areas wat goed presteer ens.

Hulle is in George gesetel en vlieg daarvandaan reg oor Suid-Afrika en Namibië om te verseker dat alles seepglad verloop en dat daar 'n wins gemaak word vir die eiendomsbelegger.

As jy 'n bestaande kliënt is, kan jy nou aanteken na jou portefeulje.

Indien u wil koop, verkoop, huur of verhuur kontak Dawie gerus hier.

Dawie Van Rensburg
044 873 2801
dawie@bvfd.co.za
Kobus Wolmarans
044 873 2801
wollie@bvfd.co.za